Exquisite Health & Beauty

Exquisite Health and Beauty

Address

36 Allan Street
Kroonheuwel
Kroonstad
Free State

Contact

ALANDRI KLEINGELD

WhatsApp
+27 76 557 0617
Email
alandri.kleingeld@gmail.com

Services

  • Advanced Hand & Foot Treatments
  • Foot Peels
  • Sports Massage
  • Aesthetics
  • Deep Tissue Massage
  • Basalt Stone Massage
  • Indian Head Massage
  • Relaxing Treatment (Aroma oils)

About

I have been in the Beauty & Health Industry for over 20 years – with Red Seal Diploma SAAHSP, Cedeco, ITEC and IECAB.

I have a salon and see clients every day. I also offer a range of Holistic & Skincare Therapies.

Our Carpe Diem Training Academy has International Accreditation for Gold Certificates and Diplomas.

The Academy also has a training salon where the students can complete hours.

Visit our Carpe Diem Training Academy page

Click to enlarge
Tap to enlarge

Searchable Tags

Reviews

You are invited to write a Review
Scroll down to write

4 Comments

  1. Leonie De Lange

    Alandri is nie net ‘n terapeut nie. Haar hele benadering is ‘n wonderlike en helende ervaring. Sy het my hele prentjie van ‘n skoonheidsalon op sy kop gekeer. Ek sukkel met Hashimoto’s Tiroïditis. Sy doen vir my limfdreinering en ek kan nie glo watter verskil dit maak nie. Skielik swel my bene nie meer nie. Ek slaap beter en my spysvertering het ook verbeter. En ooeee, die gewrigspyne is sommer net weg. Aanvanklik het behandeling my tussen die oë getref, maar na die derde dreinering voel ek lig en lekker. Boonop is haar salon keurig ingerig en die musiek wat sy speel is rustig en dra by tot ‘n helende ervaring. Sy het ‘n hele aksieplan vir volgehoue behandeling voorgestel. Daarby gaan ek beslis hou. Boonop is haar pryse regtig billik en gee sy boonop afslag vir gereelde kliënte. ‘n Besoek aan haar salon is voorwaar dubbel en dwars die moeite werd. Dankie Alandri, dis lekker om jou te ken.

  2. Rina Sevenster

    Die beste
    As jy by haar was voel jy ‘n ander mens.
    Ek beveel haar defnitief aan.

  3. Johan Fourie

    Ek is al meer as 10 jaar by haar. Het elke 6mnde tot n jaar vir n pynblok gegaan. Vandat ek by Alandri is is dit nie meer nodig nie. Die geheim is konstante behandeling vir probleem gevalle soos my rug met 34 werwels. Haar produkte ook van hoë gehalte.
    Sy is n wenner en spesialis in haar veld.

  4. Lorinda

    Fantastiese behandeling gehad! 😄❤️

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *